Graad | R

GNS Online Catch Up Plan

Termyn 1

Week 4

Loader Loading…
EAD Logo Taking too long?

Reload Reload document
| Open Open in new tab

Download [1.41 MB]

Week 3

Loader Loading…
EAD Logo Taking too long?

Reload Reload document
| Open Open in new tab

Download [1.77 MB]

Week 2

Goeie dag alle Graad R ouers, 

Alle Graad R leerders van Groep B het hulpmiddels wat insluit ‘n legkaart, ‘n werkboek en nog meer hulpmiddels in ‘n boks van die Departement van Onderwys ontvang. Groep A sal hulle hulpmiddels in die eerskomende week van Maart ontvang.

Bogenoemde hulpmiddels sal die Graad R leerders help met die ontwikkeling van verskeie vaardighede. Daar sal weekliks ‘n kort video op die broadcast groepe uitgestuur word wat verduidelik hoe die hulpmiddels gebruik kan word vir verdere ontwikkeling van die leerders. 

Maak asseblief seker dat u die hulpmiddels veilig bere na elke gebruik, asook vir die veiligheid van kleiner boeties of sussies.

Geniet elke oomblik van die gebruik en met die speel van die hulpmiddels saam jou Graad R kind.

U sal ‘n briefie in die leerder se boodskap boekie ontvang, *teken en stuur* asb terug skool toe, om ontvangs van die pakket te erken.

Loader Loading…
EAD Logo Taking too long?

Reload Reload document
| Open Open in new tab

Download [1.77 MB]

Week 1

Loader Loading…
EAD Logo Taking too long?

Reload Reload document
| Open Open in new tab

Download [1.20 MB]