Termyn 1
Week 4
Week 3
Week 1
Liewe ouers.
Die graad eens ontvang nie nou al huiswerk nie, aangesien ons akademiese jaar nou eers begin het.Hulle ontvang wel elke Vrydag ñ perseptueleboekie wat hulle moet voltooi en ñ afgerolde leesboekie. Oefen asb elke dag saam met u kind. Hy/sy kan dit nog nie alleen doen nie.
Die perseptuele boekie moet asb 1 Maart voltooi wees, en ingehandig word by my, vir assessering.
Dankie! Juf Des🌻🌻